0%
Caution: JavaScript execution is disabled in your browser or for this website. You may not be able to answer all questions in this survey. Please, verify your browser parameters.

ISC Ervaring van verhoudings-oorvloed opname

Welkom! Deur hierdie 12 minute opname sal jy jou ervaring van ‘n groep beskryf. On sal jou uitslae met jou op die einde deel. Dankie vir jou tyd.

Jim Ritchie-Dunham, Institute for Strategic Clarity

As jy deur ‘n groep gevra is om hierdie opname in te vul, sal jou antwoord jou groep bevoordeel deur informasie te ontvang wat die doeltreffendheid van die groep kan verbeter.

 

Hierdie opname is ontwerp om die individuele en gesamentlike ervaring van ‘n groep en sy leierskap te verken. Die opname is deel van ‘n in-diepte navorsingsvraag om die breë spektrum van vandag se leierskap regoor die wêreld beter te verstaan. Die doel is om te verstaan hoe verskillende groepe en leiers uitstaan in hulle vlakke van entoesiasme.

 

Hierdie opname bestaan uit ‘n reeks stellings wat jy sal gradiëer op ‘n 5-punt skaal. Dit mag 12 minute neem om klaar te maak. Die informasie wat jy bied is konfidensieel.

 

Dit is vir ons belangrik om seker te maak dat u informasie privaat gehou word. Enige identifiserende informasie wat u verskaf op die eerste bladsy sal verwyder word en apart gestoor word van u antwoorde in die opname. Elke deelnemer in die studie sal n studie identiteits nommer gegee word en net hierdie ID nommer word gebruik in die studie materiaal. U kan verseker wees dat niemand u persoonlike informasie wat in die opname bymekaar gemaak is, kan bekom of gebruik nie.

 

 

As jy enige vrae het, kontak asseblief Jim Ritchie-Dunham (jimrd@instituteforstrategicclarity.org).

 

Deelnemer bly anoniem in die opname.

Die rekord van jou antwoorde in hierdie meningsopname bevat geen identifiserende inligting oor jou nie, tensy 'n spesifieke vraag eksplisiet daarvoor vra.

As jy 'n identifiserende kode gebruik om toegang tot hierdie meningsopname te kry, wees asseblief verseker dat dié toegangskode nie saam met jou antwoorde gestoor word nie. Dit word deur 'n aparte databasis bestuur en sal slegs bygewerk word om aan te dui of jy die meningsopname voltooi het (of nie). Daar is geen manier waarop toeganskodes met antwoorde verbind kan word nie.