ISC Ervaring van verhoudings-oorvloed opname


Welkom! Deur hierdie 12 minute opname sal jy jou ervaring van ‘n groep beskryf. On sal jou uitslae met jou op die einde deel. Dankie vir jou tyd.

Jim Ritchie-Dunham, Institute for Strategic Clarity

As jy deur ‘n groep gevra is om hierdie opname in te vul, sal jou antwoord jou groep bevoordeel deur informasie te ontvang wat die doeltreffendheid van die groep kan verbeter.

 

Hierdie opname is ontwerp om die individuele en gesamentlike ervaring van ‘n groep en sy leierskap te verken. Die opname is deel van ‘n in-diepte navorsingsvraag om die breë spektrum van vandag se leierskap regoor die wêreld beter te verstaan. Die doel is om te verstaan hoe verskillende groepe en leiers uitstaan in hulle vlakke van entoesiasme.

 

Hierdie opname bestaan uit ‘n reeks stellings wat jy sal gradiëer op ‘n 5-punt skaal. Dit mag 12 minute neem om klaar te maak. Die informasie wat jy bied is konfidensieel.

 

Dit is vir ons belangrik om seker te maak dat u informasie privaat gehou word. Enige identifiserende informasie wat u verskaf op die eerste bladsy sal verwyder word en apart gestoor word van u antwoorde in die opname. Elke deelnemer in die studie sal n studie identiteits nommer gegee word en net hierdie ID nommer word gebruik in die studie materiaal. U kan verseker wees dat niemand u persoonlike informasie wat in die opname bymekaar gemaak is, kan bekom of gebruik nie.

 

 

As jy enige vrae het, kontak asseblief Jim Ritchie-Dunham (jimrd@instituteforstrategicclarity.org).